Die Savoia-Marchetti SM.79 is 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in Oktober 1934.

Tegniese besonderhede + Besonderhede van die Savoia-Marchetti SM.79 II: Item Statistiek Aantal motors3 Tipe motorSkroef VervaardigerPiaggo P.XI RC 40 stermotor Kraglewering per motor1,000 perdekrag Vlerkspan21,20 m Lengte16,20 m Hoogte4,20 m Normale opstygmassa11,400 kg Maks. snelheid475 km/h op 4 000 m Operasionele hoogte8 500 m Togafstand2 000 km met maks. bomvrag.BewapeningDrie 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengewere en een 7.7 mm Lewis masjiengeweer Bomvrag1,250 kg in bomlaai

Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012

Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog