Die Pierneefmuseum in Pretoria is 'n gerestoureerde negentiende eeuse huis wat kunswerke en persoonlike items van die kunstenaar Pierneef tentoonstel. Dit is geleë in Madibastraat (voorheen Vermeulenstraat) noord van Kerkplein in Pretoria.
Verwysings Smuts, Lydia: 'n Tuiste vir Pierneef. In: Omgewing RSA. Februarie 1985, deel 12, nr. 2
Kategorie:Geboue en strukture in Pretoria Kategorie:Museums in Suid-Afrika