Die CANT Z.1007 was 'n driemotorige bomwerper wat deur die Italiaanse lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die vliegtuig het in 1937 sy nooiensvlug voltooi.
Tegniese besonderhede + Besonderhede van die CANT Z.1007bis: Item Statistiek Aantal motors3 Tipe motorSkroef VervaardigerPiaggo P.XIbis RC 40 stermotor Kraglewering per motor1 000 perdekrag Vlerkspan24,80 m Lengte18,35 m Hoogte5,22 m Maks opstygmassa13 621 kg Maks. snelheid455 km/h op 5 250 m Operasionele hoogte7 500 m Togafstand2 200 km met maks. bomvrag.BewapeningEen 12.7 mm Breda-SAFAT masjiengeweer in dorsaleskiettoring en een onder kajuit, een 7.7 mm masjiengeweer in elke sy. Bomvrag2 000 kg in bomlaai
Bron Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012
Kategorie:Bomwerpers Kategorie:Vliegtuie van die Tweede Wêreldoorlog