duimnael|250px|regs| Stad van Dawid (Hebreeus : עיר דוד ) is 'n argeologiese terrein in Jerusalem. Dit is langs die suidoostelike hoek van die mure van die Ou Stad van Jerusalem. Die terrein behels die paleis van koning Dawid, en sluit 'n watertonnel in wat deur koning Hiskia gebou is.
Oorsprong van naam Die Stad van Dawid of die Dawidstad het sy naam gekry toe Dawid die Jebusiete daaruit verdryf het volgens 2 Samuel 5:4-9:https://www.bible.com/af/bible/6/2SA.5.4-9
Verwysings
Eksterne skakels
City of David From Shiloah to Silwan project Did I Find King David's Palace? Bybelse argeologiese oorsig
Kategorie:Jerusalem Kategorie:Judaïsme in Israel Kategorie:Museums in Israel