Die United States Army Air Forces (USAAF) was die lugmagafdeling van die Verenigde State tydens en tot kort na die Tweede Wêreldoorlog uitgebreek het. Die was die direkte voorloper van die Amerikaanse Lugmag (United States Air Force). Op sy hoogtepunt in 1944 het die USAAF oor 2,4 miljoen manskappe, 80 000 vliegtuie en 783 vliegvelde beskik.
Die USAAF het in 1941 uit die U.S. Army Air Corps ontstaan. Terwyl andere lande hul lugmagte losstaande van hul leërs gehou het, het die USAAF 'n onderdeel van die Amerikaanse Leër gebly.
Op 18 September 1947 is die Amerikaanse Lugmag amptelik gevorm en uit die Leër weggeneem.
Kategorie:Amerikaanse weermag Kategorie:Lugmagte