Georgios Kyriacos Panayiotou bekend as George Michael (25 Junie 1963 – 25 Desember 2016) was 'n Britse popster wat verskeie treffers gehad het. Hy en Andy Ridgeley het die poporkes Wham! gevorm wat meer as 100 miljoen albums verkoop het. Hy was bekend vir sy treffers Last Christmas, Freedom, Careless Whisper en Wake Me Up Before You Go Go.

Eksterne skakels George Michael se webtuiste

Kategorie:Britse sangers Kategorie:Vervaardigers Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Sterftes in 2016