Worcester kan verwys na: Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika Worcester, Limpopo, Suid-Afrika Worcester (kiesafdeling)
Ander plekke
Engeland Worcester is 'n stad en countydorp van Worcestershire in Engeland. Worcestershire, 'n graafskap in Engeland
Verenigde State van Amerika Worcester, Massachusetts, die grootste stad met dié naam Worcester, Missouri Worcester, New York Worcester Township, Montgomery County, Pennsilvanië Worcester, Vermont Worcester, Wisconsin, 'n dorp Worcester (gemeenskap), Wisconsin Worcester County, Maryland Barry, Illinois, voorheen bekend as Worcester Marquette, Michigan, voorheen bekend as New Worcester
Vervoer Worcester, 'n GWR 3031-klas lokomotief wat gebou en gebruik is op die Great Western Railway tussen 1891 en 1915 Union Station (Worcester, Massachusetts), die sogenaamde "Worcester" deur die Massachusettsbaai Vervoerowerheid HMS Worcester, verskeie skepe van die Britse Vloot USS Worcester, verskeie skepe van die Amerikaanse Vloot
Mense John van Worcester, Engelse monnik en kroniekskrywer Roger van Worcester, Biskop van Worcester Sylvester van Worcester, Biskop van Worcester
Ander gebruike Worcester (naam/van) Royal Worcester, 'n Engelse porseleinvervaardiger Worcester Kollege Worcester Akademie