Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Die Britse rolprent The Mission van die regisseur Roland Joffé het die Palme d'Or gewen. Die fees is geopen met Roman Polanski se Pirates en afgesluit met El Amor brujo van Carlos Saura.
Belangrikste fliekpryse
Prys Rolprent Regisseur Land Palme d'Or The Mission Roland Joffé Brittanje Grand Prix The Sacrifice (Offret) Andrei Tarkovsky Swede Caméra d'Or Noir et Blanc Claire Devers Frankryk Jurieprys Thérèse Alain Cavalier Frankryk Kortfilm-Palme d'Or An Exercise in Discipline - Peel Jane Campion Australië Tegniese Grand Prix The Mission Roland Joffé Brittanje
Ander pryse Prys Wenner Rolprent Land Beste regisseur Martin Scorsese After Hours VSA Beste akteur Bob Hoskins Michel Blanc Mona Lisa Ménage (Tenue de soirée) || Brittanje Frankryk |- | Beste aktrise || Fernanda Torres Barbara Sukowa || Love Me Forever or Never (Eu Sei Que Vou Te Amar) Rosa Luxemburg (Die Geduld der Rosa Luxemburg'') Brasilië Wes-Duitsland
Verwysings
Eksterne skakels Fees se amptelike webtuiste
15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia
Kategorie:Cannes-rolprentfees