duimnael|Die woud in die somer duimnael|Die woud in in die winter Die sprokieswoud is 'n deel van die Nasionale Etoshawildtuin in Kunene, Namibië wat naas Grünewald geleë is. Dit bestaan uit 'n oop woud van sprokiesbome.
Dit is net 2 km x 2 km groot en is op 'n vlakte met soetgras op kalksteen geleë. Dit is die grootste konsentrasie van Moringa ovalifolia in die wêreld. Die park se olifante beskadig hierdie bome dikwels, maar hulle is nou daarteen beskerm.
Verwysings
Kategorie:Woude Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Landvorme van Namibië