80px|linksregs|120px

Die Formule Een-seisoen van 2008 het uit 18 Grands Prix-wedrenne bestaan.

Kalender duimnael|'n Jong Lewis Hamilton, die 2008 Formule Eenrenjaerkampioen. duimnael|Felipe Massa was tweede in die wêreldbestuurderskampioenskap, slegs een punt agter Hamilton. duimnael|Kimi Räikkönen, die kampioen in 2007, het die 3de plek verower.

Rondte Wedren Datum Renverslag 1. Australiese Grand Prix 16 Maart Verslag 2. Maleisiese Grand Prix 23 Maart Verslag 3. Bahreinse Grand Prix 6 April Verslag 4. Spaanse Grand Prix 27 April Verslag 5. Turkse Grand Prix 11 Mei Verslag 6. Monaco Grand Prix 25 Mei Verslag 7. Kanadese Grand Prix 8 Junie Verslag 8. Franse Grand Prix 22 Junie Verslag 9. Britse Grand Prix 6 Julie Verslag 10. Duitse Grand Prix 20 Julie Verslag 11. Hongaarse Grand Prix 3 Augustus Verslag 12. Europese Grand Prix 24 Augustus Verslag 13. Belgiese Grand Prix 7 September Verslag 14. Italiaanse Grand Prix 14 September Verslag 15. Singapoerse Grand Prix 28 September Verslag 16. Japannese Grand Prix 12 Oktober Verslag 17. Chinese Grand Prix 19 Oktober Verslag 18. Brasiliaanse Grand Prix 2 November Verslag

Kalenderveranderinge Singapoer het sy eerste Grand Prix in 2008 aangebied, met 'n kontrak vir die volgende vyf jaar. Die wedren, wat op 'n straatbaan ontwerp deur KBR beslis is, was Formule Een se eerste nagresies. Die oefen- en kwalifiserende sessies vind ook in die aand plaas.

Die Europese Grand Prix het by die Valencia Straatbaan plaasgevind in 2008, nadat die Nürburgring dit aangebied het tot in 2007. Omrede beide Duitse renbane die reg deel om 'n F1-wedrengasheer te wees, het die Duitse Grand Prix by die Hockenheimring plaasgevind in 2008.

Kategorie:Formule Een-seisoene Kategorie:Sport in 2008