Die referendum oor die onafhanklikheid van Azerbeidjan het op 29 Desember 1991 plaasgevind, drie dae na die verbrokkeling van die Sowjetunie. 'n Meerderheid van 99,8% het ten gunste van onafhanklikheid gestem. Die referendum het 'n opkoms van 95,3% gehad.Dieter Nohlen, Florian Grotz & Christof Hartmann (2001) Elections in Asia: A data handbook, Volume I, p357

Uitslag KeuseStemme%Vir3 735 39899,8Teen9 0680,2Bedorwe/blanko stemme6 708–Totaal3 751 174100Geregistreer/stempersentasie3 936 17495,3Bron: Nohlen et al.

Verwysings

Kategorie:1991 Kategorie:Geskiedenis van Azerbeidjan Kategorie:Geskiedenis van die Sowjetunie Kategorie:Verkiesings