Die breëblaar-gousiektebossie (Vangueria latifolia (Sond.) Sond) is 'n ondergrondse boom wat inheems aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal en Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Dit word ook in eSwatini en Mosambiek aangetref. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.

Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.

Sien ook Wikipedia:Afrikaanse name geskep deur die Wikipedia-gemeenskap

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Bome van Afrika latifolia Kategorie:Ondergrondse bome Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Suid-Afrika