Utqiaġvik (voor Desember 2016 bekend as Barrowadn.com - Barrow voters support name change to 'Utqiagvik' ) is 'n dorp aan die noordelike kus van die Amerikaanse deelstaat Alaska. Die stad is as Barrow in 1959 geïnkorporeer en vernoem na Sir John Barrow. Aangesien dit sowat 350 myl noord van die Arktiese Sirkel geleë is, is dit die mees noordelike nedersetting in die Verenigde State.The Alaska Almanac. Facts about Alaska. 30th Edition. Anchorage • Portland: Alaska Northwest Books 2006, bl. 4

Verwysings

Kategorie:Kusstede Kategorie:Nedersettings in Alaska