__NOTOC__

Die Atlantiese salm (Salmo salar) is 'n vis wat aan beide die wes- en ooskus van die noordelike Atlantiese Oseaan voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Atlantic salmon.

Fotogalery

Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies

Bron Salmo salar by Fishbase.

Eksterne skakels

Kategorie:Beenvisse