In 1861, tydens die ontwikkeling van die absolute elektriese eenheidstelsel (CGS) het Charles Tilston Bright en Latimer Clark die name ohm, volt, en farad vir elektriese weerstand, elektriese potensiaalverskil en elektriese lading te ere van Georg Simon Ohm, Alessandro Volta en Michael Faraday voorgestel. Hierdie voorstel kry die ondersteuning van William Thomson (Lord Kelvin). In 1881 is hierdie name deur die eerste Internasionale Elektriese Kongres (IEC) vir die praktiese elektriese eenheidstelsel (MKS) herdefineer, maar die farad word nou die eenheid van elektriese kapasitansie en nie die eenheid van elektriese lading nie.
Die konsep om eenhede die name van noemenswaardige wetenskaplikes te gee is daarna gebruik vir ander eenhede. Onder andere, is die gauss, maxwell, curie, röntgen samehangende eenhede in die CGS-eenheidsisteem, terwyl die ångstrom dikwels in optika gebruik was. Die SI eenheidssisteem is in 1960 deur die Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte (CGPM) bekendgestel en bly onder hulle beheer.
NaamSimboolJaarGrootheidte ere vanGeboorteSterweBeeldampereA1881IECElektriese stroomAndré-Marie Ampère20px (20px)20 Januarie 1775Lyon,Frankryk20px10 Junie 1836Marseille,Frankryk150pxcoulombC1881IECElektriese ladingCharles-Augustin de Coulomb20px (20px)14 Junie 1736Angoulême,Angoumois,Frankryk20px23 Augustus 1806Parys,Frankryk150pxvoltV1881IECElektriese potensiaalverskilAlessandro Volta20px (20px)18 Februarie 1745Como,Hertogdom van Milan(Italië)20px (20px)5 Maart 1827Como,Lombardy-Venetia(Italië)150pxohmΩ1881IECElektriese weerstandGeorg Simon Ohm(20px)16 Maart 1789Erlangen,Brandenburg-Bayreuth(Duitsland)border|20px (20px)6 Juli 1854München,Koninkryk Beiere(Duitsland)150pxF1881IECMichael Faraday20px22 September 1791Newington Butts,Surrey,Engeland20px25 Augustus 1867 Hampton Court,Middlesex,Engeland150px|Wb|1881IEC | |Wilhelm Eduard Weber |20px (20px)24 Oktober 1804Wittenberg,Keurvorstedom Sakse |20px (20px)23 Junie 1891Göttingen,Provinsie Hanover,Koninkryk Pruise,Duitse Keiserryk |150px |- |joule|J|1889IEC |Energie |James Prescott Joule |20px24 Desember 1818Salford,Lancashire, |20px11 Oktober 1889SaleCheshire, |150px |- |watt|W|1889IEC |Drywing |James Watt |20px19 Januarie 1736Greenock,Skotland,Groot-Brittanje |20px25 Augustus 1819Handsworth,Birmingham,Verenigde Koninkryk |150px |- ||H|1893IEC |Induktansie |Joseph Henry |20pxDesember 17, 1797Albany,New York,Verenigde State van Amerika |20pxMei 13, 1878Washington DC,Verenigde State van Amerika |199x199px |- |siemens|S|1933IEC |Elektriese geleidingsvermoë |Werner von Siemens |20px (20px)13 Desember 1816Lenthe,Koninkryk van Hannover(Duitsland) |20px (20px)6 Desember 1892Berlyn,Koninkryk PruiseDuitse Keiserryk |150px |- |hertz|Hz|1933IEC |Frekwensie |Heinrich Hertz |20px (20px)22 Februarie 1857Vryestad Hamburg(Duitsland} |20px (20px)1 Januarie 1894Bonn,Koninkryk Pruise,Duitse Keiserryk |150px |- |newton|N|1946CIPM |Krag |Isaac Newton |border|20px(20px)4 Januarie 1643Woolsthorpe,Lincolnshire,Engeland |20px31 Maart 1727Kensington,Middlesex,Groot-Brittanje |150px |- |grade Celsius|°C|1948CGPM |termodinamiese temperatuur |Anders Celsius |20px27 November 1701Uppsala,Swede |20px25 April 1744Uppsala,Swede |150px |- |kelvin |K|1948CGPM |Termodinamiese Temperatuur |William Thomson, 1ste Baron Kelvin |20px26 Junie 1824Belfast,Ierland, |20px17 Desember 1907Largs,Ayrshire,Skotland, |150px |- ||T|1954IEC | |Nikola Tesla |20px (20px)10 Julie 1856Smiljan,Koninkryk Kroasië,Keiserryk Oostenryk |20px7 Januarie 1943 Manhattan,New York,Verenigde State van Amerika |150px |- |pascal|Pa|1971CGPM |Druk |Blaise Pascal |20px (20px)19 Junie 1623Clermont-Ferrand,Auvergne,Frankryk |border|20px (20px)19 Augustus 1662Parys,Frankryk |150px |- |becquerel|Bq|1975CGPM |Radio-aktiwiteit(verval per tydeenheid) |Henri Becquerel |20px15 Desember 1852Paris,Frankryk |20px25 August 1908Le Croisic,Bretagne,Frankryk |150px |- ||Gy|1975CGPM |(van ioniserende straling) |Louis Harold Gray |20px10 November 1905Richmond upon Thames,SurtreyEngeland |20px09 Jul 1965London Borough of Hillingdon,Verenigde Koninkryk |150px |- ||Sv'''1979CGPM (van ioniserende straling)Rolf Maximilian Sievert20px6 Mei 1896Stockholm,Swede20px3 Oktober 1966Stockholm,Swede150px IEC = Internasionale Elektriese KongresCIPM = Internasionale Komitee vir Mate en GewigteCGPM = Algemene Konferensie vir Mate en Gewigte
Verwysings
Kategorie:Wiskundiges in die 17de eeu Kategorie:Wiskundiges in die 18de eeu Kategorie:Wiskundiges in die 19de eeu Kategorie:Wiskundiges in die 20ste eeu Kategorie:Internasionale standaarde Kategorie:SI-eenhede