Die gladde gousiektebossie (Vangueria thamnus (Robyns) Lantz) is 'n ondergrondse boom wat endemies aan Suid-Afrika is en in KwaZulu-Natal, die oostelike Vrystaat, Mpumalanga, Gauteng en Limpopo voorkom. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig gelys.

Dit is een van ses spesies wat gousiekte kan veroorsaak.

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika thamnus Kategorie:Ondergrondse bome Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika