duimnael|links |350px|Berg Orohena is in Sentraal-Tahiti geleë.

Orohena is ’n berg op Tahiti Nui, die grootste deel van Tahiti in Frans-Polinesië in die suidelike Stille Oseaan. Op ’n hoogte van 2 241 m"Australia, New Zealand, Oceania Ultra-Prominence Page" Peaklist.org. URL besoek op 2011-12-09.Mont Orohena op peakbagger.com bo die seevlak is dit die hoogte punt van Frans-Polinesië.

Orohena is een van drie berge wat Tahiti vermoedelik gevorm het. Die ander twee is Aorai (2 066 m) en Roonui (1 332 m).

Verwysings

Eksterne skakels 15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Tahiti Kategorie:Berge van Oseanië