duimnael|links|270px|Berg Aorai is op Tahiti Nui geleë. Aorai is ’n berg op Tahiti Nui, die grootste deel van Tahiti in Frans-Polinesië in die suidelike Stille Oseaan. Op ’n hoogte van 2 066 mAorai op peakbagger.com bo die seevlak is dit die tweede hoogste punt op Tahiti.
Aorai is een van drie berge wat Tahiti vermoedelik gevorm het. Die ander twee is Orohena (2 241 m) en Roonui (1 332 m).
Verwysings
Kategorie:Tahiti Kategorie:Berge van Oseanië