Die Albanie-adder (Bitis albanica) is 'n skaars adder wat in die Algoabaai-gebied van die Oos-Kaap aangetref word; dit is dus endemies tot die area. In Engels staan die slang bekend as die Albany Adder.

Sien ook Alfabetiese lys van slange

Bron Watter Slang is dit? Johan Marais. Struik Uitgewers. 2008.

Verwysings

Kategorie:Adders