duimnael|380px|Romain Grosjean toets 'n renmotor van Haas in 2016 by die Barcelona-Catalunya-renbaan.

Die Haas F1-span behels die Formule Eenwedrenbedrywighede van die Haas-firma. Die span se ontwikkeling- en fabriekswerke is in Kannapolis in Amerika gesetel, maar hulle het fasiliteite vir wedrenvoorbereiding in Banbury, Verenigde Koninkryk asook Maranello, Italië.

Haas F1 Racing het in 2016 as 'n selfstandige span begin deelgeneem aan Formule Eenwedrenne. Ferrari verskaf en ondersteun tans die span met spesiaalontwerpte en doelgeboude renmotorenjins.

Jaers Op 29 September en 31 Oktober 2015 is aangekondig dat Romain Grosjean die span se eerste en Esteban Gutiérrez die span se tweede renjaer in die 2016-seisoen sal wees. Ondanks goeie voorbereiding van hul renmotors, het die span se jaers weinig sukses behaal, en hul eindig in die agtste plek met 29 kampioenskapspunte in 2016.

Aan die einde van 2020 is beide Grosjean en Kevin Magnussen se kontrakte nie hernu nie. Die span het met twee nuwelinge in 2021 begin, Mick Schumacher, seun van die sewemalige F1-wêreldkampioen Michael Schumacher en die Rus Nikita Mazepin, wie se vader se maatskappye ook borgskap aan die span verskaf het. Mazepin is in 2022 in die span vervang deur Kevin Magnussen, weens politieke redes (die Russiese inval in Oekraïne, 2022). Sedert die 2023-seisoen is Nico Hülkenberg as bestuurder gekontrakteer nadat die jong Schumacher nie goeie resultate in die Grand Prix-wedrenne kon lewer nie, en ook by 'n paar geleenthede sy Haas-renmotor verwoes het.

Renuitslae duimnael|450px|Antonio Giovinazzi toetsbestuur 'n Haas tydens die 2017 Maleisiese Grand Prix.

2016 – 2019 Jaar Onderstel en bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek 2016 VF-16 Ferrari 059/51.6 V6 turbo AUS BHR CHN RUS SPA MON KAN EUR OOS GBR HON DUI BEL ITA SIN MAL JPN VSA MEX BRA ABU 20px 29 8 Romain Grosjean 6 5 19 8 DNF 13 14 13 7 DNF 14 13 13 11 DNS DNF 11 10 20 DNS 11 Esteban Gutiérrez DNF DNF 14 17 11 11 13 16 11 16 13 11 12 13 11 DNF 20 DNF 19 DNF 12 2017 VF-17 Ferrari 0621.6 V6 turboAUS CHN BHR RUS SPA MON KAN AZE OOS GBR HON BEL ITA SIN MAL JPN VSA MEX BRA ABU 20px478 Romain Grosjean DNF 11 8 DNF 10 8 10 13 6 13 DNF 7 15 9 13 9 14 15 15 11 Kevin Magnussen DNF 8 DNF 13 14 10 12 7 DNF 12 13 15 11 DNF 12 8 16 8 DNF 132018 VF-18 Ferrari 062 EVO 1.6 V6 Turbo AUS BHR CHN AZE SPA MON KAN FRA OOS GBR DUI HON BEL ITA SIN RUS JPN VSA MEX BRA ABU 20px935 Romain Grosjean DNF 13 17 DNF DNF 15 12 11 4 DNF 6 10 7 DSQ 15 11 8 DNF 16 8 9 Kevin Magnussen DNF 5 10 13 6 13 13 6 5 9 11 7 8 16 18 8 DNF DSQ 15 9 102019 VF-19 Ferrari 064 1.6 V6 turbo AUS BHR CHN AZE SPA MON KAN FRA OOS GBR DUI HON BEL ITA SIN RUS JPN MEX VSA BRA ABU 20px 28 9 Romain Grosjean DNF DNF 11 DNF 10 10 14 DNF 16 DNF 7 DNF 13 16 11 DNF 13 17 15 13 15 Kevin Magnussen 6 13 13 13 7 14 17 17 19 DNF 8 13 12 DNF 17 9 15 15 18 11 14 Jaar Onderstel en bande Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

2020 – hede JaarOnderstel en bandeEnjinRenjaers123456789101112131415161718192021222324PuntePlek 2020 VF-20 Ferrari 065 1.6 V6 t h OOS STI20px HON GBR 70J28px SPA BEL ITA TOS20px RUS EIF POR EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna TUR BHR SAK ABU 20px 3 9 Romain Grosjean DNF 13 16 16 16 19 15 12 12 17 9 17 14 DNF DNF Pietro Fittipaldi 17 19 Kevin Magnussen DNF 12 10 DNF DNF 15 17 DNF DNF 12 13 16 DNF 17 17 15 17 2021 VF-21 Ferrari 065/6 1.6 V6 t h BHR EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna POR SPA MON AZE FRA STI 20px OOS GBR HON BEL‡ NED ITA RUS TUR VSA MXS SAP 20px KAT SAU ABU 20px 0 10 Nikita Mazepin DNF 17 19 19 17 14 20 18 19 17 DNF 17 DNF DNF 18 20 17 18 17 18 DNF DNS Mick Schumacher 16 16 17 18 18 13 19 16 18 18 12 16 18 15 DNF 19 16 DNF 18 16 DNF 14 2022 VF-22Ferrari 066/71.6 V6 t h BHR SAU AUS EMI 20px|Vlag van Emilia-Romagna MIA 20px|rand SPA MON AZE KAN GBR OOS FRA HON BEL NED ITA SIN JPN VSA MXS SAP 20px ABU 20px 37 8 Kevin Magnussen59148 916†17DNFDNF17107 8DNF161615161214817DNF17 Mick Schumacher11DNS1310171514DNF14DNF8961514171312131714161316 2023 VF-23Ferrari 066/101.6 V6 t h BHR SAU AUS AZE MIA 20px|rand MON SPA KAN OOS GBR HON BEL NED ITA SIN JPN KAT VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas ABU20px 12 10 Kevin Magnussen131017†131019†181718DNF1715161810151414DNFDNF1320 Nico Hülkenberg151271715171515DNF13141812171314161113121915 2024 VF-24Ferrari 066/121.6 V6 t h BHR SAU AUS JPN CHN MIA20px|rand EMI20px|Vlag van Emilia-Romagna MON KAN SPA OOS GBR HON BEL NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP20px LSV20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU20px 58 7 Kevin Magnussen12121013161912DNF12178121514181019†7117WD12916 Nico Hülkenberg16109111071111DNF11116613181117119889DSQ8DNF8 Oliver BearmanToetsToetsToetsToets1012 2025 VF-25Ferrari 066/151.6 V6 t h AUS CHN JPN BHR SAU MIA 20px|rand EMI MON SPA KAN OOS GBR BEL HON NED ITA AZE SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px798 Esteban Ocon1351881412DNF716910135151610151418159129157 Oliver Bearman148101013DNF171217111111711DNF61212994610DNF12 2026 VF-26Ferrari 067/6 1.6 V6 t h AUS CHN JPN MIA 20px|rand KAN MON BKT 20px|rand|Vlag van Katalonië OOS GBR BEL HON NED ITA SPA AZE BHR SIN VSA MXS SAP 20px LSV 20px|rand|Vlag van Las Vegas KAT ABU 20px 27* 7* Esteban Ocon111410131691316131716DNF16118 Oliver Bearman785DNF1110DNF17 †14121419DNF15169JaarOnderstelen bandeEnjinRenjaers123456789101112131415161718192021222324PuntePlek ‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën. † Renjaer haal nie die eindstreep nie, maar word wel geklassifiseer, omdat hy meer as 90% van die renafstand afgelê het. * Seisoen nog aan die gang.

Verwysings

Kategorie:Formule Een-vervaardigers