duimnael|'n Versameling knipmesse. duimnael|Canivetes
'n Knipmes is 'n spesiale soort draagbare mes, met een of meer lemme wat binne die handvatsel toevou, en wat dan nog steeds in 'n sak pas.
Die normale lemlengte is 5 tot 10 cm (2 tot 4 duim). Knipmesse is veelsydige gereedskap, en kan vir amper enigiets gebruik word van die oopmaak van 'n koevert, om tou of lyn te sny, biltong te kerf, vars vrugte af te skil of selfs vir selfverdediging.
Voorbeelde van 'n paar style
Sien ook Okapi
Verwysings
Kategorie:Gereedskap Kategorie:Kombuisware