Na’eem Jeenah (gebore op 8 Augustus 1965 in Durban, Suid-Afrika) is 'n akademikus en leier van verskeie anti-kapitalistiese en anti-oorlogbewegings in Suid-Afrika. Na'eem Jeenah is tans (2016) uitvoerende direkteur van die Afro-Midde-Ooste-sentrum, 'n navorsingsinstituut gewy aan die bestudering van die Midde-Ooste en Noord-Afrika sowel as die verhoudings tussen daardie gebiede en die res van Afrika. Hy het voorheen gewerk as bedryfsdirekteur vir die Instituut vir Spraakvryheid in Johannesburg, Suid-Afrika. Hy was ook 'n dosent van Politieke Studies aan die Universiteit van die Witwatersrand in Johannesburg.
Publikasies Boeke
(Booklet)
Tydskrifartikels en hoofstukke
Pdf. Pdf.
Pdf.
Sien ook Shamima Shaikh
Bronne Afro-Middle East Centre Na'eem Jeenah Journey of Discovery: A South African Hajj
Eksterne skakels Afro-Middle East Centre Na'eem Jeenah Blog Muslim Youth Movement of South Africa
Kategorie:Suid-Afrikaanse aktiviste Kategorie:Suid-Afrikaanse joernaliste Kategorie:Geboortes in 1965