Anchieta se kobra (Naja anchietae) is 'n slang wat voorkom in die noorde van Namibië, die suide van Angola, die noorde van Botswana, die weste van Zambië en Zimbabwe en die suide van die Demokratiese Republiek van die Kongo. In Engels staan die slang bekend as Anchieta's cobra.
Sien ook Alfabetiese lys van slange
Bron Slange & slangbyt in Suider-Afrika. Johan Marais. Struik Nature. 2014
Verwysings
Eksterne skakels
. Besoek op 1 Maart 2007. . Besoek op 1 Maart 2007.
Kategorie:Slange