Die Ongemerkte bergadder (Bitis inornata) is 'n skaars adder wat net in die Sneeuberg, noord van Graaff-Reinet tot Cradock voorkom. In Engels staan die slang bekend as die Plain Mountain Adder.
Identifikasie Die slang word 25 tot 30 cm lank met 'n maksimum van 35cm. Dit is valerig rooibruin, maar kan dowwe, donkerder vlekke op die rug hê. Dit vreet akkedisse en knaagdiertjies.
Sien ook Alfabetiese lys van slange
Bron Watter Slang is dit? Johan Marais. Struik Uitgewers. 2008.
Verwysings
Kategorie:Adders