duimnael|Steven Frayne

Steven Frayne (gebore 17 Desember 1982), algemeen bekend onder sy verhoognaam "Dynamo", is 'n Engelse kulkunstenaar. Hy is die beste bekend vir sy bekroonde televisieprogram, Dynamo: Magician Impossible, wat vanaf Julie 2011 tot September 2014 uitgesaai is.

Vroeë jare Frayne is gebore in Bradford, Engeland van 'n Engelse moeder en 'n vader van Pasjtoense afkoms. Hy ly aan Crohn se siekte, wat hom klein in statuur sy hele lewe lank gemaak het. Hy was geboelie as 'n kind, en een van die eerste towerkunste wat hy kon doen, was iets wat sy oupa hom geleer het om dit te laat lyk asof hy baie swaar is, sodat die ander kinders hom nie kon optel nie.Miranda Sawyer, "And for Dynamo’s next trick?

Verwysings

Kategorie:Britse kunstenaars Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Kulkunstenaars Kategorie:Lewende mense