Die Nightingale-streepkoppie (Nesospiza questi) is 'n standvoël wat leef en nesmaak op die Nightingale-eiland. Dit word in Engels die Nightingale Finch genoem.

Identifikasie Die voël word tot 16 cm lank. Die voël leef saam met die Dikbekstreepkoppie en kan maklik verwar word met die Inaccessible-streepkoppie.

Hulle leef as pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond of soek na insekte op die Phylica-struike.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer) Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name

Bron Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010.

Verwysings

Kategorie:Kanaries, vinke en streepkoppies