Masjhadمشهد 280px Kaart Vlag 180px|center 90px|center|border Wapen 75px|center Land Provinsie Razavi Khorasan Koördinate Stigting 3de eeu Oppervlakte: - Totaal 204 vk km Hoogte bo seevlak 985 m Bevolking: - Totaal (2006) 2 907 316 - Bevolkingsdigtheid 14 251/vk km Tydsone IRST / UTC +3:30 - Somertyd IRDT / UTC +4:30 Burgemeester Mohammad Pejman Amptelike webwerf www.mashhad.ir
duimnael|links|Masjhad
Masjhad (Persies: مشهد) is die tweede grootste stad van Iran naas die hoofstad Teheran en het meer as 2,5 miljoen inwoners. Dit is die hoofstad van die provinsie Khorasan, die grootste provinsie van Iran wat in die Noordooste van die land geleë is.
Masjhad is 'n toerismestad, veral deur die aanwesigheid van die graf van Imam Reza, die agtste imam van die sjiiete. Daar kom jaarliks miljoene besoekers na Masjhad, wat hierdie stad tot een van die belangrikste bestemmings vir pelgrimstogte van die wêreld maak.
Masjhad is ook 'n nywerheidsentrum en beskik oor 'n internasionale lughawe en 'n moltreinnetwerk. Masjhad staan soos vele stede en streke in Iran bekend vir sy mooi tapyte en sy turkoois.
Kategorie:Nedersettings in Iran