Die Nasionale Stadion (Chinees: 新加坡国家体育场; Engels: National Stadium; Maleis: Stadium Nasional Singapura; Tamil: சிங்கப்பூர் தேசிய அரங்கம்) is ’n veeldoelige stadion in Kallang, Singapoer.

Die stadion vervang die Voormalige Nasionale Stadion en is op 30 Junie 2014 geopen. Die stadion is geleë in Kallang en word hoofsaaklik gebruik vir sokkerwedstryde. Die stadion het ’n intrekbare dak en is die enigste stadion in die wêreld wat spesifiek ontwerp is om sokker- rugby-, krieketwedstryde en atletiekbyeenkomste aan te bied. Met ’n gemeganiseerde en intrekbare sitplekindeling op die onderste vlak kan die stadion ook konserte en ander kulturele vermaaklikhede aanbied. Dit neem ongeveer 48 uur om die sitplekindeling vir ’n opkomende gebeurtenis reg te kry.

Fotogalery

Wedstryde Sokker AFF-kampioenskap 2014 DatumTyd (UTC+8)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers23 November 201420:101–2Groepfasen.v.t.26 November 201420:002–4Groepfasen.v.t.29 November 201420:001–3Groepfasen.v.t.

Suidoos-Asiatiese Spele 2015 DatumTyd (UTC+8)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers13 Junie 201514:002–1Halfeindrondten.v.t.13 Junie 201520:305–0Halfeindrondten.v.t.15 Junie 201514:005–0Bronsmedalje-wedstrydn.v.t.15 Junie 201520:300–3Goudmedalje-wedstrydn.v.t.

AFF-kampioenskap 2018 DatumTyd (UTC+8)Span 1TellingSpan 2RondteToeskouers9 November 201820:001–0Groepfase30 78321 November 201819:306–1Groepfase18 408

Eksterne skakels

Singapoerse Sportraad se amptelike webwerf Singapoerse Sports Hub se amptelike webwerf

Kategorie:Geboue en strukture in Singapoer Kategorie:Sport in Singapoer Kategorie:Krieketstadions Kategorie:Rugbystadions Kategorie:Sokkerstadions