Vandyksdrif is 'n nedersetting en spoorweghalte in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die plek lê langs die R544-pad tussen Witbank en Bethal en word omring deur steenkoolmyne.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga