Anerley is 'n oord en dorpie aan die Indiese Oseaankus in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
Die N2 nasionale pad gaan naby die dorpie verby met Durban 111 km noordoos en Port Shepstone 10 km suidwes van Annerly.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Bronne
Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995.
Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal