Mahlabathini is 'n landelike dorp in die Ugu-distriksmunisipaliteit in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Dit is die geboorteplek van die Suid-Afrikaanse politikus Mangosuthu Buthelezi (1928).

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal