Vir die dorp in Kouga Plaaslike Munisipaliteit, sien Thornhill, Kouga
Thornhill is 'n landelike nedersetting in Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Onder die vorige politieke bedeling (tot 1994) was dit in die Ciskei-tuisland geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap