Iswepe is 'n dorpie en spoorweghalte in die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.

Iswepe lê net langs die N2 nasionale pad, en word omring deur saagmeulens en bosbouplantasies.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga