Wasabi (Eutrema japonicum) is 'n plant in die kruisblomfamilie Brassicaceae, wat ook kool, peperwortel en mosterd insluit.
Gebruike Wasabi is 'n gewilde spesery van Japannese oorsprong en word of as 'n wortelstompie verkoop, wat baie fyn gerasper moet word voor gebruik, of as gedroogde poeier in massahoeveelhede.
Galery
Verwysings
Kategorie:Japannese kookkuns Kategorie:Speserye