Inglewood is 'n swart nedersetting naby die Indiese Oseaankus in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie lê suidwes van Oos-Londen, en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in die Oos-Kaap