Bluff is 'n voorstad van Durban wat 8 km vanaf die ingang na die hawe strek en geskei word van die Punt deur die kanaal wat die ingang van die hawe vorm. In Zoeloe staan dit bekend as isiBululanga of esiBubulungu, wat "lang, ronde rif" beteken.
Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Verwysings
Kategorie:Voorstede van Durban