Glenmore is 'n voorstad in die weste van Durban.

Vir sensusdoeleindes beslaan Glenmore net 0,34 km². In 2011 was die bevoling 1178, van wie amper 55% swart was en sowat 'n derde wit. Tog was Engels die huistaal van meer as die helfte van die bevolking, terwyl net 5,18% se huistaal Afrikaans was. Die 2011-sensussyfers weergegee deur AdrianFrith.com. URL besoek op 8 Maart 2016.

Verwysings

Kategorie:Voorstede van Durban