William Oliver Stone (gebore op 15 September 1946) is ’n Amerikaanse rolprentregisseur, draaiboekskrywer en vervaardiger.

Loopbaan Hy het in die middel 1980's en vroeë 1990's bekendheid verwerf vir die skryf en regissering van ’n reeks rolprente oor die Viëtnamoorlog, waarin hyself ’n soldaat was. Baie van Stone se prente handel oor omstrede Amerikaanse politieke kwessies van die laat 20ste eeu en is as sulks as gevaarlik beskou toe hulle uitgereik is. Sy prente kombineer dikwels verskillende kamera- en filmformate in ’n enkele skoot, soos in JFK, Natural Born Killers en Nixon.

Hy het drie Oscars gewen vir sy werk aan die prente Midnight Express, Platoon en Born on the Fourth of July. Hy is op die Austin-rolprentfees van 2007 vereer met die prys vir lewenslange bydrae tot die rolprentbedryf.

Filmografie Rolprente Jaar Rilprent Regisseer Skrywer Produsent 1974 Seizure1978Midnight Express 1981 The Hand1982Conan the Barbarian 1983Scarface 1985Year of the Dragon 1986 Salvador8 Million Ways to Die Platoon 1987 Wall Street 1988 Talk Radio 1989 Born on the Fourth of July 1991 The Doors JFK 1993 Heaven & Earth 1994 Natural Born Killers1995 Nixon 1996Evita 1997 U Turn 1999 Any Given Sunday 2004 Alexander 2006 World Trade Center 2008 W. 2010 Wall Street: Money Never Sleeps 2012 Savages 2016 Snowden TBA White Lies

Televisie Jaar Rolprent Regisseer Skrywer Produsent Notas 1993Wild Palms TV Mini-reeks 1995 Indictment: The McMartin Trial TV-rolprent 2001 The Day Reagan Was Shot 2003-2004 America Undercover Episodes Looking for Fidel en Persona Non Grata (2003 film) 2012-2013 The Untold History of the United States TV-reeks dokumentêr 2017 The Putin Interviews

Dokumentêre rolprente Jaar Rolprent Regisseer Uitvoerende Produsent Notas 1998 The Last Days of Kennedy and King 2003 Comandante Ook die verteller 2009 South of the Border 2012 Castro in Winter 2014 Mi amigo Hugo 2015 A Good American 2016 Ukraine on Fire 2019 Revealing Ukraine

Ander krediete Jaar Rolprent Rol 1973 Sugar Cookies Assosiaat-produsent 1997 Gravesend Aanbieder

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webtuiste: The Oliver Stone Experience ’n Biografie van Oliver Stone

15px Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia

Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Lewende mense