duimnael|links|Babasaheb word as bodhisatva vereer Bhimrao Ramji Ambedkar (Marathi: भीमराव रामजी आंबेडकर [bʱiːmraːw raːmdʑiː aːmbeːɽkər]; 14 April 1891 – 6 Desember 1956), algemeen bekend onder die naam Babasaheb Ambedkar, was 'n Indiese regsgeleerde, ekonoom, politikus en gelykheidsvegter wat aksie teen die diskriminasie en ongelyke behandeling van die Onaanraakbare (Dalite) geneem het. Sy bekering tot Boeddhisme in 1935 het tot die stigting van die Boeddhistiese Dalitbeweging gelei. Verder het hy 'n rol in die stryd vir vroueregte en die arbeidersbeweging gespeel. Hy was die eerste minister van justisie in die onafhanklike Indië en hy word herken as die mees vooraanstaande vormer van die Grondwet van Indië.Bhimrao AmbedkarAmbedkar Jayanti 2019: Facts on Babasaheb to share with kids | Parenting News,The Indian ExpressBhimrao Ramji Ambedkar | Biography, Books, & Facts | BritannicaAll You Need To Know About BR Ambedkar On His 129th Birth Anniversary

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Indiese politici Kategorie:Geboortes in 1891 Kategorie:Sterftes in 1956 Kategorie:Indiese menseregte-aktiviste Kategorie:Ministers van Justisie