Gebeure Gallië Die hele Gallië is nou deur die Romeine onderwerp, maar in die noorde bedreig die Bellovaci Rome se bondgenote, die Remi. Julius Caesar trek na die noorde en onderdruk die Bellovaci.Alesia 52 BC: The final struggle for Gaul , Osprey Publishing, 2014, , In die suidweste van Gallië heers nog onrus. Die oppidum van Uxellodunum word ingeneem. Caesar sny hulle water af en die fort kom tot 'n val. Caesar gaan oor die Alpe terug na Gallia Cisalpina. Sirië Die Partiërs val die Romeinse Ryk binne en bereik Antiogië. Cassius Longinus, quaestor en bevelhebber in Sirië, weer die aanval af.The History of the Jewish People in the Age of Jesus Christ:, Volume 1 , A&C Black, 2014, , Bibulus volg Cassius Longinus in Sirië op. Hy veroorsaak onenigheid onder die Partiërs en verdryf hulle. Anatolië Ariobarzanes III word koning van Kappadosië. Egipte Kleopatra VII en haar tienjarige halfbroertjie Ptolemeus XIII volg Ptolemeus XII Auletes op. Caesar probeer om van die 17,5 miljoen denarii wat Auletes hom skuldig was, 'n deel terug te kry van sy opvolgers.Rome and the Friendly King: The Character of Client Kingship Routledge Revivals Routledge, 2014, ,
China Die Han van China sluit vrede met die Xiong-nu.Imperial Chinese Armies: 200 BC-AD 589, Deel 284 van Osprey military men-at-arms series , Osprey Publishing, 1995, , Sterftes Ptolemeus XII neos Dionysos Auletes, farao van Egipte Poseidonios - (geraamde datum)
Verwysings