Die Tweekol-valkvis (Amblycirrhitus bimacula) is vis wat voorkom in die Indiese- en Stille Oseaan gebied, die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die noorde van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis as die Twospot hawkfish bekend.
Sien ook Alfabetiese lys van visse Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name Lys van varswater visfamilies Lys van visfamilies
Bron The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014
Eksterne skakel http://www.fishbase.org/summary/Amblycirrhitus-bimacula.html
Verwysings
Kategorie:Beenvisse