180px|duimnael|Struktuur van die proteïen Galectine-3 is 'n proteïen wat 'n lid van die lektien-familie is. Dit is ongeveer 30 kDa groot en speel 'n belangrike rol in sel-sel adhesie, angiogenese,Markowska et al., 2010. Galectin-3 is an important mediator of VEGF- and bFGF-mediated angiogenic response, JEM. – besoek op 16 Februarie 2016 metastaseTakenaka et al., 2004. Galectin-3 and metastasis, Glycoconjugate Journal – besoek op 16 Februarie 2016 en apoptose.

Verwysings

Kategorie:Proteïene