Gebeure Die Romeinse veldtog teen die Salassi in die Alpe by die St. Bernard-pas eindig sonder sukses.From the Gracchi to Nero: A History of Rome 133 BC to AD 68, , Routledge, 2013, , Die triumvir Marcus Antonius verower Armenia en neem koning Artavasdes gevange. Die koning word na Egipte geneem en deur Cleopatra vir sy verraad tereggestel.A Dictionary of the Roman Empire Oxford paperback reference, , OUP USA, 1991, , Marcus Antonius hou 'n triomftog in Alexandrië, hoewel triomftogte eintlik net in die hoofstad Rome gevier mag word. Gerugte doen die ronde dat hy die hoofstad na Egipte wil verplaas.Res Publica Constituta: Actium, Apollo and the Accomplishment of the Triumviral Assignment Impact of Empire,, BRILL, 2009, , Marcus Antonius skenk land aan sy geliefde, die Egiptiese koningin Cleopatra. Octavianus hou 'n suksesvolle veldtog in Illyricum. Die Dalmatiese kus is nou in Romeinse hande en hy trek die binneland in na die Dinariese Alpe. Augustus stig die Colonia Iulia Augusta Emona naby die huidige Ljubljana.Ancient Town-Planning, , 2012 ,

Geboortes

Sterftes Artavasdes II van Armenia

Verwysings