Renium is 'n chemiese element met simbool Re.
Renium is in 1925 deur Ida Tacke-Noddack, Walter Noddack en Otto Calr Berg ontdek. Hulle het die element spektroskopies in platinumertse en die minerale kolumbiet, gadoliniet en molibdeniet aangetoon. Dit is 'n taamlik seldsame element. In die aardkors is net ongeveer 0,7 per kilogram teenwoordig. Vandag word dit as byproduk van die suiwering van koper en molibdeen vervaardig.
Reniumchemie Renium kan in alle oksidasietoestande vanaf -1 tot +7 voorkom. Die belangrikste toestand is +7. Renium los vinnig op in salpetersuur en vorm perreensuur .The Radiochemistry of Rhenium, Uitgawe 3028, National Acad. of Sciences. National Research Council. Nuclear Science Series, , National Academies, 1961
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Chemiese elemente