duimnael|links|Rajput met sy verloofde Ankita Lokhande Sushant Singh Rajput (Hindi: सुशांत सिंह राजपूत; 21 Januarie 1986 – 14 Junie 2020) was ’n Indiese akteur. Hy is veral bekend vir die rol wat hy in die TV-sepie Pavitra Rishta vertolk het. Later het hy in die dansprogram Jhalak Dikhhla Jaa 4 deelgeneem. Rajput het sy debuut in Abhishek Kapoor se dramafilm Kai Po Che! gemaak. Hy het aanbeweeg om ’n rol in die romantiese komedie Shuddh Desi Romance te vertolk, daarna het hy die rol van ’n titulêre speurder in die riller Detective Byomkesh Bakshy! vertolk – beide van dié films is deur Yash Raj Filmproduksies geproduseer.
Televisie JaarTitelRolNotas2008–2010Kis Desh Mein Hai Meraa DilPreet Juneja Televisiereeks2009–2011Pavitra RishtaManav Deshmukh Televisiereeks
Filmografie JaarTitelRolNotas2013Kai Po CheIshaan Bhatt Genomineer — Filmfare Beste Manlike Debuut-prys 2013Shuddh Desi Romance Raghu Ram 2014PK Sarfaraz Yousuf 2015Detective Byomkesh Bakshy! Byomkesh Bakshi 2016M. S. Dhoni: The Untold Story Mahendra Singh Dhoni 2017''Paani
Eksterne skakels
Kategorie:Indiese akteurs Kategorie:Geboortes in 1986 Kategorie:Sterftes in 2020