Maria Menounos (gebore 8 Junie 1978) is 'n Grieks/Amerikaanse aktrise, televisie-aanbieder en joernalis.
Sy het vir nuus-programme soos Extra en Access Hollywood gewerk. Sy het ook rolle in verskeie rolprente vertolk. Menounos is in Massachusetts gebore.
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse joernaliste Kategorie:Amerikaanse professionele stoeiers Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu