'n Sondagsrokkie (of Painted Lady in Engels), is 'n vlinder, Vanessa cardui, en behoort tot die familie van Vierpootskoenlappers (Nymphalidae). Die Sondagsrokkie is 'n algemene en kleurvolle vlinder wat op al die kontinente voorkom, behalwe Antarktika en Suid-Amerika.
In Suid-Afrika is goeiekaroo een van sy voedselplante.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse vlinders
Verwysings
Kategorie:Skoenlappers