regs|duimnael|Ebrahim Hemmatnia regs|duimnael|Ebrahim Hemmatnia in sy Bootfiets

Ebrahim Hemmatnia (gebore 25 Junie 1976) is 'n Persiese-Hollandse avontuurlustige en die eerste persoon in die wêreld wat 'n oseaan te fiets aangepak het. Hy het die Atlantiese Oseaan in 68 dae met 'n amfibiese fiets ('n mens-aangedrewe voertuig wat op beide grond en in water ry) deurkruis. Sommige van die groot stede wat hy deurkruis het is Dakar, Natal, João Pessoa, Recife, Aracaju, Salvador, Vitória, Rio de Janeiro en Sao Paulo.De wereld rond in een bootfietsNederlandse oceaanfietser verovert BraziliëRound the world adventure by pedal powerIranian Adventurer Suspends Round the World Trip in São Paulo After Federal Revenue Office Fine

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike Youtube Channel

Kategorie:Iraniërs Kategorie:Nederlandse sportlui Kategorie:Fietsryers Kategorie:Geboortes in 1976