Agulhas kan na een van die volgende verwys:

Kaap Agulhas, suidelikste punt van Afrika, waar die Atlantiese en Indiese Oseane ontmoet. Agulhasstroom (uit die Mosambiekstroom), seestroom aan die ooskus van Suider-Afrika. Agulhas Nasionale Park, nasionale park by Kaap Agulhas. Agulhas-spinnekopbos, plant in die Proteafamilie. Agulhasbank, uitloper van die kontinentale bank van Afrika suid van Kaap Agulhas. Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit, munisipaliteit in die Wes-Kaap. Kaap Agulhas-vuurtoring, ligtoring by Kaap Agulhas. L'Agulhas, kusdorpie in die Wes-Kaap en die suidelikste nedersetting in Afrika. Suid-Afrikaanse navorsingsskepe: S.A. Agulhas S.A. Agulhas II