Dane Leeroy Piedt (gebore 6 Maart 1990 in Kaapstad) is 'n Suid-Afrikaanse krieketspeler. Hy speel sy plaaslike wedstryde vir die Kaapse Kobras. Hy het in Augustus 2014 sy debuut in Toetskrieket vir die Proteas teen Zimbabwe gemaak.

Plaaslike loopbaan Kaapse Kobras

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse krieketspelers Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense